Modulekode | GNK 481 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module is ontwerp om studente te help om kennis, vaardighede en houdings aan te leer wat hulle in staat sal stel om die besondere behoeftes en gevoeligheid van kinders met betrekking tot ontwikkeling, voeding, omgewing en aanpassing te verstaan en daarop te reageer; algemene en belangrike afwykings van ontwikkeling, voeding, omgewing en aanpassing te kan identifiseer deur middel van geskiedenis en ondersoek en dit effektief te kan hanteer; en algemene en belangrike gesondheidsprobleme van die baba- en kinderleeftyd te kan identifiseer deur middel van geskiedenis en ondersoek en dit effektief te kan hanteer. Tydens die oggendperiodes word studente direk blootgestel aan pediatriese pasiënte en hul probleme deur middel van kleingroepaktiwiteite by 'n reeks verskillende leergeleenthede. Die namiddagperiodes word gebruik vir verteenwoordigende gevallestudies betreffende ’n reeks algemene of belangrike temas, wat geïllustreer word deur multi-dissiplinêre simposia, lesings, probleemoplossingsoefeninge en selfstudie. |
Modulekrediete | 31.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,GNK 488,SMO 311,SMO 380,SMO 382 |
Kontaktyd | 6 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Kindergeneeskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App